Huisgenoot 3D


4.3 ( 9063 ratings )
Zábava Vzdělávání
Vývojář: Media24 Limited
Zdarma

Met dié app, met verrykte werklikheid, kan jy sien hoe verskeie 3D-modelle op Huisgenoot se bladsye lewe kry. Kyk uit vir die 3D-logo’s in die tydskrif, maak die app oop en hou dit oor die blad om te kyk wat daarop wegkruip. Moenie ‘n enkele uitgawe misloop nie!

Minimum hardeware vereistes vir die Augmented Reality funksionaliteit:

iPhone 4 en hoër